Bybel word nie deur KABV voorgeskryf nie, maar word by ICO skole aangebied.
Lei kinders na ‘n grondige kennis, vorming, vaardigheid en insig van inhoud en beginsels, sodat hulle daarmee die Here kan vertrou, leer liefkry en leer om Hom van harte te dien.
Hierdie kennis moet in eie lewe kan toepas om die Here sowel as hulle naaste te kan lief hê.
Die inhoud begin weer by die tydlyn, veral om perspektief te werp op die koningstyd asook die tyd van die profete. Dit strek vanaf die koningstyd tot by die profeet Maleagi.