Bybel word nie deur KABV voorgeskryf nie, maar word by ICO skole aangebied.
Lei kinders na ‘n grondige kennis, vorming, vaardigheid en insig van inhoud en beginsels, sodat hulle daarmee die Here kan vertrou, leer liefkry en leer om Hom van harte te dien.
Hierdie kennis moet in eie lewe kan toepas om die Here sowel as hulle naaste te kan lief hê.
Die inhoud begin weer by ‘n tydlyn, hanteer die gesag van die Bybel en gaan dan oor na die Skeppingsverhaal.
Die inhoud van die boek begin by die intertestamentêre periode en eindig by die kruisiging en opstanding van Jesus Christus.