Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes
Pretoria Noodhulp 18 Mei 2024 (8:00-10:00)

Pretoria Noodhulp 18 Mei 2024 (8:00-10:00)

- +
Voeg by mandjie
Uitverkoop

Die bedrag betaalbaar bevestig jou noodhulpkursus en praktiese sessie soos per die datum by die produk naam. Jou betaling gee ook vir jou toegang tot die aanlyn materiaal.

Die kursus word soos volg aangebied:- Hierdie bespreking is vir ‘n 2 uur inligting- en praktiese oefensessie in Pretoria.- Die teoretiese aspek van die kursus sal aanlyn voltooi word.

Daar is Video’s, opdragte en ‘n finale assessering wat apart van die praktiese sessie, aanlyn ingedien moet wees.- Sertifikate word elektronies per epos nadat jy suksesvol die kursus voltooi het, gestuur.


* Maak asb. seker dat jy hierdie sessie bywoon! Indien jy die sessie mis sonder kennis sal daar ‘n R200 fooi gehef word om ‘n ander sessie te bespreek.

* 'n admin fooi van R50 word gehef indien die kursusdatum voor die praktiese sessie verander word. 


Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop