Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

Graad 4 kurrikulum

Biblioteek

Bybel


  • Bybel word nie deur KABV voorgeskryf nie, maar word by ICO skole aangebied.
  • Lei kinders na ‘n grondige kennis, vorming, vaardigheid en insig van inhoud en beginsels, sodat hulle daarmee die Here kan vertrou, leer liefkry en leer om Hom van harte te dien.
  • Hierdie kennis moet in eie lewe kan toepas om die Here sowel as hulle naaste te kan lief hê.
  • Die inhoud begin by die Skepping tot by Josef wat na Egipte gestuur word.
  • Die laaste les handel oor die Messias wat uit die stam van Juda kom.

Afrikaans:

Huistaal

  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en met ekstra leerinhoud verryk.
  • Uitgangspunte t.o.v. tale:
  • God skep deur sy  Woord. 
  • Die Woord het ook mens geword in Jesus Christus (Joh. 1:14).
  • Die mens is na die beeld van God geskape, m.a.w daar is onderskeid tussen die taal van diere en die taal van die mens (Gen. 1:26).

Afrikaans: Onderwysergids


  • Antwoordgids vir modules: graad 4 – 7.
  • ‘n Voorgestelde skoolgebasseerde assessering en eksamen sowel as die assesseringsprogram vir elke graad word ook verskaf.
  • Voorbeeldvraestel gegee. 
  • Die lengte van tekste (kreatiewe skryfwerk) asook voorgestelde lengte van luister- en leestekste word verskaf.
  • Ook voorgestelde rubrieke vir lees, mondelinge-, kreatiewe- asook transaksionele skryfwerk.

Sosiale Wetenskap


  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.  
  • Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.

Sosiale Wetenskap Onderwysergids

  • Antwoordgids wat dien as memorandum vir alle vrae van elke aktiwiteit in die graad 4 – 7 handboeke.
  • Die gids bied ook voorstelle hoe aktiwiteite voltooi moet word.
  • Riglyne word ook gebied vir leerders wat navorsing moet doen, veral waar daar van die internet gebruik gemaak word.

Natuurwetenskap en Tegnologie

  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.  
  • Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.
  • God gee in sy Woord duidelike opdragte oor hoe en met watter doel sy skepping gebruik moet word.

Lewensvaardighede

  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.
  • Die boek poog om die lewenshouding van leerders d.m.v Skriftuurlike waardes te rig.
  • Die fondament vir die vak is Psalm 119:9 “Waarmee sal die jongeling sy pad suiwer hou? Deur dit te hou na U Woord”
  • Die norme en waardes wat die Here vir ons in sy Woord gee verander nooit nie, dit is deur die Here self gegee. 

Engels: Eerste Addisionele Taal

Boek sal Oktober beskikbaar wees

Gr 4 - 12

Getting the basics right 

  • This book aims to serve as an English language guide for gr 4 - 12.
  • It contains common words as well as spelling rules that every learner needs while in school.

Gr 4- 12 Afrikaans Taal en Spelreëls

  • Hierdie boek het ten doel om as 'n Afrikaanse taalgids vir gr 4 - 12 te dien.
  • Dit bevat algemene woorde sowel as spelreëls wat 'n leerder in sy/haar skoolloopbaan benodig.

Kurrikulum Indeks

Volgende Graad

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop