Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

Graad 5 kurrikulum

Biblioteek

Bybel


  • Bybel word nie deur KABV voorgeskryf nie, maar word by ICO skole aangebied.
  • Lei kinders na ‘n grondige kennis, vorming, vaardigheid en insig van inhoud en beginsels, sodat hulle daarmee die Here kan vertrou, leer liefkry en leer om Hom van harte te dien.
  • Hierdie kennis moet in eie lewe kan toepas om die Here sowel as hulle naaste te kan lief hê.
  • Tydlyn van gr. 4 word in gr. 5 hersien en verder uitgebou.
  • Aandag word ook aan kaartwerk gegee.
  • Die inhoud strek vanaf slawerny in Egipte tot by die koperslang in die woestyn wat ‘n heenwysing is na Jesus Christus.

Afrikaans 


  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en met ekstra leerinhoud verryk.
  • Uitgangspunte t.o.v. tale:
  • God skep deur sy Woord.
  • Die Woord het ook mens geword in Jesus Christus (Joh. 1:14).
  • Die mens is na die beeld van God geskape, m.a.w daar is onderskeid tussen die taal van diere en die taal van die mens (Gen. 1:26).

Afrikaans: Onderwysergids


  • Antwoordgids vir modules: graad 4 – 7.
  • ‘n Voorgestelde skoolgebasseerde assessering en eksamen sowel as die assesseringsprogram vir elke graad word ook verskaf.
  • Voorbeeldvraestel gegee.
  • Die lengte van tekste (kreatiewe skryfwerk) asook voorgestelde lengte van luister- en leestekste word verskaf.
  • Ook voorgestelde rubrieke vir lees, mondelinge-, kreatiewe- asook transaksionele skryfwerk.

Sosiale Wetenskap


  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.
  • Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.

Sosiale Wetenskap: Onderwysergids

  • Antwoordgids wat dien as memorandum vir alle vrae van elke aktiwiteit in die graad 4 – 7 handboeke.
  • Die gids bied ook voorstelle hoe aktiwiteite voltooi moet word.
  • Riglyne word ook gebied vir leerders wat navorsing moet doen, veral waar daar van die internet gebruik gemaak word.

Natuurwetenskap


  • Voldoen aan die KABV leeruitkomste soos deur DBO vereis en is met ekstra leerinhoud verryk.
  • Die handboek dek ʼn aantal aspekte van God se skepping en die menslike vermoëns om dit te benut, dus hoe om natuur in kultuur te omskep.
  • God gee in sy Woord duidelike opdragte oor hoe en met watter doel sy skepping gebruik moet word.

Natuurwetenskap: Onderwysergids

Gr 4 - 6

Boek sal November beskikbaar wees

Kuns 


Boek sal November beskikbaar wees

Engels Eerste Addisionele Taal

Boek sal Oktober beskikbaar wees

Kurrikulum Indeks

Volgende Graad

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop