Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

Graad 3 kurrikulum

Biblioteek

Bybel Werkboek

  • Hierdie werkboek dek gedeeltes van die jaarskema, sodoende word die inhoud vasgelê.
  • Dit word gedoen aan die hand van kort vragies, inkleurprente, raaisels en knipwerk.

Bybel Handleiding

  • Riglyne om meer te vertel oor die weë van die Here
  • Wenke om die teosentriese, antitetise, heilshistoriese en verbondsmatige lyne in die vertelling te verweef.
  • Riglyne waaraan ‘n Bybelvertelling moet voldoen en voorbeelde van praktiese voorbereiding.
  • Aandag aan didaktiese aspekte, assessering en differensiasie gegee.
  •  Leerstofverdeling (kurrikulum) word ook verskaf.

Skrif

  • Lopende skrif word ingeoefen.
  • Daar is ook voldoende ruimte gelaat vir transkripsie en nasorg.

Oefenboek

  • Ekstra hulpmiddel.
  • Verskeie vaardighede word met witbordmerker ingeoefen op “witbord-agtige papier”.
  • Die boek bevat ‘n vol en leë tweehonderd-kaart sowel as ‘n vol en leë duisendkaart.
  • ‘n Breukemuur, plekwaardes wat ingeoefen word, ‘n analoog en digitale horlosie asook ‘n maal en deel gesiggie kan is ook deel van die boek.
  • Daar is ook ‘n getallelyn in die boekie.
  • Laastens gebruik leerders ook die oefenboek om skrif in te oefen.

Wiskunde Werkboek 1

  • Sien en meet die presiesheid van God se orde in ruimte, kan die orde daarin d.m.v. syfers waarneem.
  • Insig in God se grootheid, almag en die noukeurigheid van die Skepping word verkry.
  • Voldoen aan KABV uitkomste en met ekstra inhoud verryk.
  • Hersien gr 2 werk, fokus op tafels, voor, na, minder/meer en getalname.
  • Plekwaarde, groter- en kleiner as en optel asook afronding word hanteer.
  • Woordsomme, vorms en uitgebreide notasie.
  • Minus, 3-D vorms, skatting, gemengde bewerkings en meer.

Wiskunde Werkboek 2

  • Voldoen aan KABV uitkomste en is met ekstra inhoud verryk.
  • 3x tot 11x tafel, halvering en verdubbeling, veelvoude en uitgebreide notasie asook woordsomme.
  • Deling met uitgebreide notasie asook die sogenaamde “afdakkie somme”, wat ‘n metode van deling is.
  • Deling met ‘n res word ook aangeleer asook deling met ewe en onewe getalle en meer.

Wiskunde Werkboek 3

  • Voldoen aan KABV uitkomste en is met ekstra inhoud verryk
  • Massa, lengte, inhoud en woordsomme.
  • Aandag word gegee aan vorms, patrone en simmetrie asook posisie in die ruimte.
  • Daar word gefokus op breuke, geld en meer.

Wiskunde Werkboek 4

  • Voldoen aan die KABV uitkomste en is met ekstra inhoud verryk.
  • Getalpatrone, bewerkings met drie getalle, skat en tel.
  • Datahantering, meting en kombinasiesomme.
  • Vermeerder en verminder, geld, inoefen van die 100 kaart en meer.

Maths 1

  • Seeing and measuring the precision of God's order in creation, it can also be observed in numbers.
  • CAPS compliant and enriched with extra content.
  • Review gr 2 work, focus on tables, before, after, less/more and number names.
  • Place value, larger and smaller than and addition as well as rounding are handled.
  • Word sums, forms and extended notation.
  • Minus, 3-D shapes, estimation, mixed operations and more.

Maths 2

  • CAPS compliant and  enriched with extra content.
  • 3x to 11x table, halving and doubling, multiples and extended notation as well as word sums.
  • Division with extended notation as well as the so-called "rooftop sums", which is a method of division.
  • Division with a remainder is also learned as well as division with even and odd numbers and more

Maths 3

  • CAPS compliant and  enriched with extra content.
  • Mass, length, content and word sums.
  • Attention is given to shapes, patterns and symmetry as well as position in space.
  • The focus is on fractions, money and more.

Maths 4

  • CAPS compliant and enriched with extra content.
  • Number patterns, operate with three numbers, estimation and counting.
  • Data handling, measurement and combination sums.
  • Increase and decrease, money, practice the 100 card and more.

Kurrikulum Indeks

Volgende Graad

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop