Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

Graad 2 kurrikulum

Biblioteek

Bybel Werkboek

  • Hierdie werkboek dek gedeeltes van die jaarskema, sodoende word die inhoud vasgelê.
  • Dit word gedoen aan die hand van kort vragies, inkleurprente, raaisels en knipwerk.

Bybel Handleiding

  • Riglyne om meer te vertel oor die weë van die Here
  • Wenke om die teosentriese, antitetise, heilshistoriese en verbondsmatige lyne in die vertelling te verweef.
  • Riglyne waaraan ‘n Bybelvertelling moet voldoen.

Skrif

  • Leerders gaan vanaf die bekende, naamlik drukskrif, oor tot die aanleer van lopende skrif.
  • Dit word eers gedoen met skrifpatrone en later word die letters gevorm.
  • Daar is ook voldoende ruimte gelaat vir transkripsie en nasorg.

Witbord-Oefenboek

  • Ekstra hulpmiddel.
  • Verskeie vaardighede word met witbordmerker ingeoefen op “witbord-agtige papier”.
  • Die boek bevat ‘n tweehonderd-kaart, ‘n breukemuur, plekwaardes wat ingeoefen word, ‘n analoog en digitale horlosie asook ‘n maal en deel gesiggie.

Wiskunde Werkboek 1

  • Sien en meet die presiesheid van God se orde in ruimte, kan die orde daarin d.m.v. syfers waarneem.
  • Insig in God se grootheid, almag en die noukeurigheid van die Skepping word verkry.
  • Voldoen aan KABV uitkomste en met ekstra inhoud verryk.

Wiskunde Werkboek 2

  • Voldoen aan KABV uitkomste en is met ekstra inhoud verryk
  • Kombinasies van 16 – 19, tafels, groter en kleiner as, maal en deel, woordsomme, getalbewerkings en vele meer.

Wiskunde Werkboek 3

  • Voldoen aan KABV uitkomste en is met ekstra inhoud verryk

Wiskunde Werkboek 4

  • Voldoen aan KABV uitkomste en is met ekstra inhoud verryk

Maths Workbook 1

  • Seeing and measuring the precision of God's order in creation, it can also be observed in numbers.

Maths Workbook 2

  • CAPS compliant and enriched with extra content
  • Combinations of 16 – 19, tables, larger and smaller than, multiplication and division, word sums, number operations and much more.

Kurrikulum Indeks

Volgende Graad

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop