'n Geseënde Kerstyd en voorspoedige nuwe jaar aan al ons luisteraars
’n Dankbare terugblik op 2023 met die oog gerig op 2024
Juané van der Merwe,
bestuurder: Fedsas regsdienste
Outisme of Aspergersindroom
Dr. Rina Lemmer
Programkoördineerder en grondslagfasedosent, AROS
Finansiële bestuur van skole in uitdagende tye
Riaan van der Bergh
Adjunk Hoof Uitvoerende Beampte FEDSAS
Assessering in die klaskamer
Celeste Labuschagne
Vakspesialis:
Skole Ondersteuningsentrum
Hoe hanteer mens eksamenuitdagings?
Elana Kriel
programkoördineerder: BEd
Akademia
Leierskapsontwikkeling
van leerders
Saskia Meijer
Instituut vir Christelike Onderwys
SAOU o.l.v Mnr Paul Sauer, streef na gehalte onderwys
Mnr Paul Sauer
Uitvoerende hoof
SAOU
Nuwe onderrigmodelle bied geleenthede vir groei
Hildegard Brummer
Wolkskooldosent by die Skoleondersteuningsentrum
Effektiewe onderrig
vir die dowe leerder
Me Hilda Louw
Skoolhoof
De la Bat skool vir dowes.
Algemene jaarverhaderings by skole
Ben Ferreira
Provinsiale bestuurder: Gauteng
Fedsas
Matriekafskeid: Die moets en moenies
Mnr Magnus Steyn
Skoolhoof: Merensky Landbou
SAOU voorsitter: Limpopo
Wiskunde angs by studente; Woordsomvideo’s en die invloed daarvan op studente se angs
Johann Smith
Ondernemingsbestuur dosent
Akademia
Ontwikkeling van vroëe leesgeletterdheid
Mev Diana van Heerden
Grondslagfase dosent
Aros
SAOU-fokusgroep: Onafhanklike skole
Mnr Chris Klopper
Hoof Uitvoerende Beampte
SAOU
Eksamens:
Uitdaging of geleentheid?
Saskia Meijer
Instituut vir Christelike Onderwys (ICO)
Tegnologie in die Onderwys; internasionale tendense
Riaan van der Bergh
Onderwystegnologiebestuurder, Fedsas
Die impak van selfone
in die klaskamer
mnr Johan Hatting
Skoolhoof
Hoërskool Nelspruit
Die eienskappe van ‘n
effektiewe moderne skool
Maggie Holiday
Retief Smith
Da Nielle Jordaan
mnr Leon Bantjes
Hoërskool Garsfontein
Gesonde bemarkingsbeginsels
vir skole
Daleen de Jager Gouws Kommunikasie konsultant
Edge Communications
Die rol van die
ouer by die skool
Dr Santa Josling
Opvoedkundige sielkundige
Die waarde van die vak geskiedenis in die klaskamer
Mnr Andries Buys
Dosent
Aros
Skep ’n kreatiewe skryfkultuur in die klaskamer
Dr Ebelie Maritz
Dosent: Afrikaans
AP Akademie
Hoe beïnvloed die nasionale begroting die leerervaring van leerders?
Mariaan Oschman
Dr Chris-Marie LeHanie
Dosente
Akademia
Hoe maak die Inklusiewe onderwys-beleid voorsiening vir leerders met spesiale onderwysbehoeftes?
Marietjie le Roux
Professionele adviseur
SAOU
Spelgebaseerde leer om taal te onderrig
Jana Terlanché
Onderwysspesialis
Skole Ondersteuning Sentrum
(SOS)
Die rol van stories voorlees in skoolgereedheid
Karen Smit
Dosent: Tale
Grondslagfase, Aros
Kunsmatige intelligensie in skole
Riaan van der Bergh
Bestuurder van tegnologie
Fedsas
Hoe om viktimisering en boeliegedrag teenoor ons opvoeders in skole te hanteer
Ankia Bester
Professionele adviseur
SAOU
Wegspring en uitslae,
vol moed vir 2023
Melanie Buys
Skole Ondersteuning Sentrum