Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

Rustenburg

Christelike Akademie

ICO Skole

Leuse

Kennis deur geloof


Visie

Om hierdie skool met sy Christelike karakter effektief en op sterk Bybelgefundeerde beginsels te bestuur.


Missie

Om elke kind te voorsien met liefde en sekuriteit om sodoende hul God-gegewe potensiaal te bereik in elke aspek van hul ontwikkeling deur gebruik te maak van onderrig van die hoogste standaard.


Geskiedenis

RCA het ontstaan in 1997 deur ouers wat ‘n behoefte gesien het aan Christelike onderwys.

RCA is by die Noord-Wes onderwysdepartement geregistreer as ‘n Afrikaanse Christelike Privaatskool. Ons bied klasse aan van Graad RRR tot Graad 7, met ‘n maksimum van 15 leerders per klas.  Al die leerders floreer met individuele aandag op alle vlakke. Talle sportsoorte asook 'n verskeidenheid kultuuraktiwiteite word by die skool aangebied. Bybelonderrig vorm deel van die skoolprogram.

Die In die middae is daar ‘n naskool wat ook gedurende skoolvakansies oop is.

By RCA voel die kinders geborge soos in ‘n groot familie.


Kontakbesonderhede

 Hoof: Mev. Elanie de Beer

Adres: Kerkstraat 168 Rustenburg

Tel: 082 679 4084

E-pos:  [email protected] of die hoof by [email protected]

Fb bladsy: Rustenburg Christelike Akademie

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop