Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

Graad 12 kurrikulum

Biblioteek

Bybel

  • Bybel word nie deur KABV voorgeskryf nie, maar word by ICO skole aangebied.
  • Lei kinders na ‘n grondige kennis, vorming, vaardigheid en insig van inhoud en beginsels, sodat hulle daarmee die Here kan vertrou, leer liefkry en leer om Hom van harte te dien.
  • Hierdie kennis moet in eie lewe kan toepas om die Here sowel as hulle naaste te kan lief hê.
  • Die inhoud begin weer by ‘n tydlyn, hanteer die gesag van die Bybel en gaan dan oor na die Skeppingsverhaal.
  • Die inhoud begin by Exodus, die verlossing uit die woestyn en eindig by koning Agab van die Tienstammeryk.

Bybel 

Onderwysergids

  • Hierdie antwoordgids dien as memorandum vir al die vrae van elke aktiwiteit in die graad 11-12 handboeke.

Kerkgeskiedenis

  • Kerkgeskiedenis word nie deur KABV voorgeskryf nie, maar word by ICO skole  aangebied.
  • Die fokus is op die  Nuwe Testamentiese Kerk.
  • Leerders herken die aanslae van die satan op die kerk van Christus, maar sien ook hoe die Here sy kerk deur die eeue bewaar. 
  • Die fokus is die groot dade van die Here en hoe swak nietige mense as instrumente in Sy hand gebruik word om die koninkryk uit te brei
  • Die inhoud begin by wat is geskiedenis.
  • Dan word gekyk na wie is die kerk, die Drie Eenheid, die Ekumeniese Belydenisskrifte, erfsonde en die leer van die Heilige Gees.
  • Die Sakramente, die gesag van die Woord en uitverkiesingsleer word behandel.
  • Die boek sluit af met ‘n hoofstuk oor die Drie Formuliere van Eenheid.

Kurrikulum Indeks

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop