By ICO weet ons Christelike onderwys is belangrik. Christen ouers begeer om kinders te onderrig in die weë van die Here. Vir 40 jaar spreek ICO reeds hierdie behoefte aan. Dit word gedoen deur geregistreerde skole, toegeruste en geroepe onderwysers en verrykte KABV kurrikulum. Kontak ICO vir advies en ondersteuning.