Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

ICO Skole

Wat is ‘n ICO skool?

‘n ICO skool is ‘n Christelike onafhanklike skool


Deut 6:7 "Jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan"

ICO skole is Christelike onafhanklike skole, belyn volgens die Gereformeerde/Reformatoriese beginsels. Die skole is verspreid oor die hele land. Die grootste deel van die skole is nie gesubsidieerd nie, maar dit staan elke skool wel vry om daarvoor aansoek te doen.


Die meeste ICO skole is Afrikaanssprekend alhoewel Lesedi la Dithaba en Musawenkosi Christian School ons op ons Engelse tone hou.

Akademie

Reformia


Centurion

Christelike

Laerskool

Christelik Gereformeerde

Skool Eloffsdal

Christian

School

Lesedi la Ditshaba

Gereformeerde

Laerskool

Bellville

Gereformeerde Laerskool

Johannes Calvyn

Euphorbia Christelike Onafhanklike Skool

Gereformeerde

Skool

Dirk Postma

HaMaKom


Moot

Akademie

Musawenkosi

Christian school

Rustenburg

Christelike Akademie

Uitkoms

Akademie

Galery

Foto's van ons aktiwiteite

Atletiek

Boustene

Hoofdetoerusting

Kunstefees

Leierskapskursus

Noodhulp

Onderwyserseminaar

Skoolbesoeke

Studiekursus

Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop