Teken In
Blog
Lede Bydraes
Teken In
Blog
Lede Bydraes

HaMaKom

ICO Skole

Visie:

Om ‘n alternatiewe en omvattende opvoedkundige instelling te skep, wat die konsep van kindwees in totaal sal omsluit – gees, siel en liggaam.


Missie

  • Die implementering van die KABV (CAPS) kurrikulum vanaf Gr R-12.
  • Die daarstel van ‘n veilige en landelike atmosfeer en omgewing.
  • Die integrasie van akademie, kultuur en die blootstelling aan verskeie sport soorte.
  • Die fasilitering van ‘n gesonde balans tussen akademise prestasie en geestelike integriteit.


Waardes

  • Christelike onderrig met die onderwerping aan die Woord van God –die Bybel;
  • Kwaliteitonderrig gebasseer op individuele aandag wat die kleiner klasse meebring;
  • Familie atmosfeer met gesonde dissipline.


Ons naam

Die Hebreeuse woord 'HaMakom' beteken: “Die plek waar God jou instruksie sal gee”.


Historiese agtergrond

HaMakom is op die plaas Krokodildrift-Wes net buite Brits in die Noordwes-provinsie geleë.

In 2015 het HaMakom sy deure as 'n Impaq-tutorsentrum geopen, maar dit het gou geblyk dat 'n amptelike skool by die Departement van Onderwys geregistreer moes word.

Op 17 Januarie 2018 open HaMakom sy deure as ‘n Onafhanklike Privaatskool.

Die skool is geregistreer as 'n gekombineerde skool met klasse vanaf Gr R tot Gr 12. HaMakom is ‘n Christelike, Afrikaans medium skool.

Vir meer inligting oor ons skool, besoek gerus ons webtuiste.



Instituut vir Christelike Onderwys


Al ons nuus op een plek
Vereiste veld!
Vereiste veld!

KOPIEREG © 2024. Alle Regte Voorbehou. 

Webtuiste deur: Cloudstream Funnels

Jou mandjie is leeg Gaan voort
Inkopie Mandjie
Subtotaal:
Afslag 
Afslag 
Sien Besonderhede
- +
Uitverkoop