1. Kurrikulum Ontwikkeling
- Waterstroomreeks
- Reformatories:
- God en Skepping is die middelpunt van opvoeding
- Alle vakke word in die lig van God se Woord beoefen
- Drie waardes:
- Godsaanskouing (Wie is God?)
- Mensbeskouing (Wie is ek?)
- Skeppingsbeskouing (Wat moet ek doen?)
- Regeringsvereistes:
- Voldoen aan KABV, maar klem op vaslegging
- Umalusi geakkrediteer
- Addisionele leermateriaal:
- Differensieer
- Verryk
2. Advies
- Verleen hulp met registrasie
- Verteenwoordig ICO by owerheidsinstansies
- Regsadvies
- Skakel met ander onderwysinstansies
- Lid van FEDSAS
- Hulp en advies met beleidsake
- Advies met probleemoplossing t.o.v. skoolbestuur
3. Algemene diens en opleiding
- Boustene vir Normatiewe Onderwys
- Lewensveranderende uitkyk op die onderwys
- SARO geakkrediteer
- Vir ouers en onderwysers
- IN U Hande Bybelprogram (in samewerking met Aros)
- leer kinders die rykdom van God se Woord
- DVD’s, handleiding, vraag en antwoordgids en werkboeke (gr 00 – 7)
- Studiekursus
- SARO geakkrediteer
- Vanuit die praktyk vir die praktyk
- Bekostigbaar
- Leerlinge, onderwysers en ouers opgelei
- Meer as 10 000 leerlinge het deurloop
- www.studeersondersukkel.co.za
- Seminare
- Opleiding vir hoofde, bestuurslede en onderwysers
4. Groei van ICO SKOLE
- Uitbreiding van ICO/Arso familie
- Bind en Bou Nuusbrief
- Onderwyserseminare
- Hoofdeseminare
- Opvoedkundige publikasies
- Sportbyeenkomste
- Kuns en kultuurfeeste
- Skoolbesoeke
Bande met ander instansies
Die Gereformeerde kerke Fontein Uitgewery Aros
in Suid-Afrika