Die jaarlikse ateltiekbyeenkoms vind vanjaar in Pretoria op die sportgronde van Hoërskool Oos-Moot plaas. Gereformeerde Skool Johannes Calvyn is die gasheerskool. Ons sien uit daarna om almal te verwelkom.
Jaarlikse seminaar, program volg later.
"Ek stel my vertroue in die Here, ek vertrou op Hom, ek wag op die vervulling van sy woord"